Psalms 99:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het met hulle gespreek in die wolkkolom: hulle het sy getuienisse onderhou en die verordening wat Hy hulle gegee het.
Afrikaans (NLV) 2011 In ’n wolkkolom het Hy gepraat, en sy bevele en voorskrifte wat Hy gegee het, het hulle gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 In die wolkkolom het Hy met hulle gespreek. Hulle het sy getuienisse onderhou en die insetting wat Hy hulle gegee het.
Afrikaans 1983 In 'n wolkkolom het God met hulle gepraat, en hulle het sy voorskrifte gehoorsaam, die opdragte wat Hy hulle gegee het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit 'n wolkkolom het Hy met hulle gepraat. Hulle het sy bepalings nagekom, ook die vaste voorskrifte wat Hy vir hulle gegee het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het met hulle gepraat uit 'n wolk, hulle was gehoorsaam aan die wette wat Hy vir hulle gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die wolkkolom het die stem van God gekom. Sy mense het geluister en gedoen wat Hy vra.