Psalms 99:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is groot in Sion; en hy is hoog bo al die volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Groot is die Here in Sion, hoog verhewe bokant al die volke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is groot in Sion, en verhewe is Hy bo al die volke. |
| Afrikaans 1983 | Groot is die Here, Hy wat in Sion is, hoog verhewe bo al die volke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here in Sion is groot, verhewe is Hy bo al die volke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is in Sion, Hy is groot en Hy regeer oor al die volke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is groot tussen sy mense, groter as die grootstes van hierdie wêreld. |