Psalms 98:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel; met geregtigheid sal Hy die wêreld oordeel en die volke met billikheid.
Afrikaans (NLV) 2011 voor die Here. Want Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die wêreld regverdig oordeel, en die volke met billikheid.
Afrikaans 1933/1953 voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld rig in geregtigheid en die volke met reg.
Afrikaans 1983 voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers; Hy sal oor die wêreld heers met regverdigheid, oor die volke met billikheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) voor die Here; want Hy kom om die wêreld te oordeel, Hy sal die aarde oordeel in geregtigheid en die volke in billikheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) vir die Here, want Hy kom om te regeer oor die aarde. Hy sal reg doen wanneer Hy oor die wêreld regeer, Hy sal reg doen aan almal wanneer Hy oor die volke regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat alles en almal voor die Here sing. Hy gaan oor die wêreld heers, en wat Hy wil hê, gaan gebeur. Hy sal regverdig heers oor die wêreld en reg optree teenoor al die mense van hierdie wêreld.