Psalms 98:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die strome hande klap, laat die heuwels saam jubel |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die riviere moet hande klap, die berge moet jubel |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die riviere in die hande klap, die berge tesame jubel |
| Afrikaans 1983 | die riviere moet hande klap, die berge moet saam juig |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat die riviere hande klap en saam met die berge jubel |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die riviere moet hande klap, en al die berge moet sing |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat die riviere kletter soos hande wat klap en laat die heuwels van blydskap weergalm. |