Psalms 98:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die see brul en die volheid daarvan; die wêreld en die wat daarin woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die see en alles daarin moet druis, die wêreld en almal wat daarin woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die see bruis en sy volheid, die wêreld en die wat daarin woon. |
| Afrikaans 1983 | Die see en alles daarin moet druis, die aarde en alles daarop moet juig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat die see en alles daarin dit uitbasuin, die aarde en dié wat daarop woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die see en alles in die see moet raas, ook die wêreld en almal wat in die wêreld woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat die see en alles daarin met sy gedruis die simfonie aanvul, terwyl die hele aarde in gejubel uitbreek. |