Psalms 98:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak 'n gejubel met trompette en kornetgeluid voor die aangesig van die HERE, die Koning.
Afrikaans (NLV) 2011 met trompette en ramshoring. Juig tot eer van die Here, die Koning.
Afrikaans 1933/1953 met trompette en basuingeklank; juig voor die aangesig van die Koning, die HERE!
Afrikaans 1983 Blaas die trompet en die ramshoring, jubel tot eer van die Here, die Koning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) op trompette saam met die klank van •ramshorings. Juig voor die Koning, die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) met trompette en met ramshorings. Julle moet juig vir die Koning, die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Blaas op trompette en wees bly oor Hom, want hy is ons koning en oor Hom wil ons van uitbundigheid oorloop.