Psalms 98:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van die HERE met die siter; met die siter en die stem van 'n psalm. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bring lof aan die Here met die lier, met lier en met sang, |
| Afrikaans 1933/1953 | Psalmsing tot eer van die HERE met die siter, met die siter en die stem van gesang, |
| Afrikaans 1983 | Sing tot eer van die Here met begeleiding van die lier, speel op die lier en sing. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | besing die Here met begeleiding van liere, op die lier saam met die klank van sang, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die Here musiek maak met liere, met liere en ander musiek, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sing, speel musiekinstrumente; laat alles in een groot simfonie voor die Here opklink. |