Psalms 97:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want U, HERE, is hoog bo die hele aarde, verhewe is U bo al die gode.
Afrikaans (NLV) 2011 Want U, Here, is hoog verhewe bo die hele aarde; U is verhewe ver bo alle gode.
Afrikaans 1933/1953 Want U, HERE, is die Allerhoogste oor die hele aarde; U is hoog verhewe bo al die gode.
Afrikaans 1983 U, Here, is die Allerhoogste oor die hele aarde, hoog verhewe bo alle gode.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want U, Here, is die heel hoogste bo die hele aarde; U is ver verhewe bo alle gode.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Ú, Here, U is belangriker as almal op die hele aarde, U is baie belangriker as al die gode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand is groter as U nie. Geen afgod kan u plek vat nie.