Psalms 97:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sion het gehoor en was bly; en die dogters van Juda was bly oor U oordele, o HERE! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sion het dit gehoor en is bly, en die stede van Juda juig oor u oordele, Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Sion hoor dit en is bly, en die dogters van Juda juig oor u oordele, o HERE! |
| Afrikaans 1983 | Sion is bly, die stede van Juda juig wanneer hulle hoor wat U as regter gedoen het, Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sion hoor dit en is bly, die dogters van Juda juig oor u oordele, Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sion hoor dit en is bly, al die stede van Juda juig omdat U, Here, die vyande gestraf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen wat aan die Here behoort, juig uitbundig oor die goeie nuus dat U in hierdie wêreld laat gebeur wat reg is, o Here. |