Psalms 97:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hemele verkondig sy geregtigheid, en die hele volk sien sy heerlikheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hemele verkondig sy geregtigheid; elke volk sien sy heerlikheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hemele verkondig sy geregtigheid, en al die volke sien sy heerlikheid. |
| Afrikaans 1983 | Die hemel getuig dat Hy regverdig is en al die volke sien sy magtige verskyning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hemele verkondig sy geregtigheid, en al die volke sien sy majesteit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hemel bring die nuus dat die Here reg doen, al die volke sien dat Hy Koning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die hemel kom die boodskap dat wat die Here doen, reg is, en dat almal en alles sal sien hoe groot en belangrik Hy is. |