Psalms 97:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die heuwels het soos was gesmelt voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die HERE van die hele aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Berge smelt soos was voor die Here, voor die Here van die hele wêreld.
Afrikaans 1933/1953 Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die HERE van die hele aarde.
Afrikaans 1983 Berge smelt soos was voor die Here, voor die Here van die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Berge smelt soos was voor die Here, voor die Heer van die hele wêreld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die berge smelt voor die Here, voor die Here van die hele aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Here, wat oor hierdie wêreld heers, verskyn, smelt berge weg soos botter in die warm son.