Psalms 97:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy weerligstrale het die wêreld verlig: die aarde het gesien en gebewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy weerligte verlig die wêreld. Die aarde sien dit en bewe.
Afrikaans 1933/1953 Sy bliksems verlig die wêreld; die aarde sien dit en bewe.
Afrikaans 1983 Sy weerligstrale verlig die wêreld; die aarde sien dit en bewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy weerligstrale verlig die aarde, die wêreld sien dit en sidder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy weerligstrale maak die wêreld lig. Die aarde sien dit en bewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As sy weerlig slaan, staan die aarde in verwondering en vrees in die helder lig.