Psalms 97:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Vuur gaan voor hom uit en verbrand sy vyande rondom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vuur gaan voor Hom uit en al sy teenstanders verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Vuur gaan voor sy aangesig uit en steek sy teëstanders rondom aan die brand. |
| Afrikaans 1983 | 'n Vuur trek voor Hom uit en verteer sy vyande aan alle kante. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vuur gaan voor Hom uit en rondom Hom verbrand dit sy teenstanders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Hy kom, dan is daar 'n vuur voor Hom, en dit verbrand sy vyande rondom Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n vuur wat ’n veld tot as verbrand, vernietig Hy elkeen wat Hom probeer teëgaan. |