Psalms 97:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wolke en duisternis is rondom hom: geregtigheid en reg is die woning van sy troon.
Afrikaans (NLV) 2011 Wolke en duisternis omring Hom. Reg en geregtigheid is die grondslag van sy troon.
Afrikaans 1933/1953 Wolke en donkerheid is rondom Hom; geregtigheid en reg is die grondslag van sy troon.
Afrikaans 1983 Die Here is omgewe van donker wolke; sy troon is gebou op reg en geregtigheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wolke en diepe duisternis omring Hom, reg en •geregtigheid is die grondslag van sy troon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand sien die Here nie, daar is donker wolke rondom Hom, maar Hy doen reg en Hy oordeel reg wanneer Hy regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Waar die Here is, is daar nie plek vir oneerlikheid nie. Wat Hy doen, is altyd reg en goed.