Psalms 97:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar word lig gesaai vir die regverdiges en blydskap vir die opregtes van hart.
Afrikaans (NLV) 2011 Oor regverdiges skyn daar lig, en daar is blydskap vir hulle wat opreg is.
Afrikaans 1933/1953 Die lig is vir die regverdige gesaai en vrolikheid vir die opregtes van hart.
Afrikaans 1983 Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lig is gesaai vir die regverdiges, vreugde vir hulle met opregte harte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is baie lig in die lewe van mense wat reg doen, eerlike mense sal altyd bly wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy Hom gelukkig maak, sal sy geluk jou soos lig omvou. As jy aan Hom behoort, sal jou hart van vreugde oorloop.