Psalms 97:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is Koning; laat die aarde jubel; laat die menigte van die eilande bly wees daaroor.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here regeer! Laat die aarde juig. Laat die talle eilande bly wees.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is Koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees!
Afrikaans 1983 Die Here regeer, die aarde moet juig, al die baie eilande moet bly wees!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here regeer, laat die aarde juig; laat al die afgeleë eilande bly wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is Koning. Die aarde moet juig, die baie eilande moet bly wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here regeer! Sy skepping moet oorloop van blydskap. Van hier tot in die laaste hoekie van die wêreld moet hierdie blydskap weerklink.