Psalms 96:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid; vrees voor Hom, o ganse aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Aanbid die Here in sy heilige glans. Laat die hele aarde voor Hom bewe.
Afrikaans 1933/1953 Aanbid die HERE in heilige gewaad; beef voor sy aangesig, o ganse aarde!
Afrikaans 1983 Buig voor die Here by sy heilige verskyning; betoon eerbied aan Hom, almal op aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Buig in aanbidding voor die Here in sy glansryke heiligheid! Bewe vanweë sy teenwoordigheid, o ganse aarde!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet voor die Here buig, Hy is heilig. Al die mense op die aarde, julle moet vir Hom bang wees en bewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom na Hom toe en bring vir Hom ’n offer wat Hom gelukkig sal maak. As Hy in sy grootheid aan jou verskyn, kniel en erken Hom vir wie Hy regtig is. Elke mens moet besef hoe klein hy is in vergelyking met die grootheid van ons Here.