Psalms 96:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee aan die HERE die eer van sy Naam; bring 'n offer en kom in sy voorhowe.
Afrikaans (NLV) 2011 Erken die Here vir die roem van sy Naam! Bring offers vir Hom en kom na sy voorhowe.
Afrikaans 1933/1953 Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom in sy voorhowe.
Afrikaans 1983 Prys die Here om die eer van sy Naam! Kom na sy voorhowe toe, bring vir Hom offers!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gee eer aan die Here vir die heerlikheid van sy Naam! Bring dankbewyse en gaan sy voorhowe binne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Naam van die Here prys, julle moet vir Hom presente bring en na die oop stukke grond by sy tempel kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle moet erken dat Hy sterker en belangriker is as enigiemand anders. Gee daarom aan die Here die dank en eer wat net Hy verdien.