Psalms 96:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Eer en majesteit is voor Hom, sterkte en skoonheid is in sy heiligdom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Heerlikheid en majesteit is voor Hom; krag en glans is in sy heiligdom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Majesteit en heerlikheid is voor sy aangesig, sterkte en sieraad in sy heiligdom. |
| Afrikaans 1983 | Majesteit en luister straal van Hom uit, krag en glans vul sy heiligdom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister en glans is voor Hom; krag en heerlikheid is in sy heiligdom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal wat Hom dien, weet dat Hy Koning is, almal in sy tempel weet dat Hy die sterk Koning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ’n mens by die Here is, word jy oorweldig; oorweldig deur hoe Hy oor alles heers, hoe belangrik Hy in vergelyking met enigiemand anders is, hoe sterk Hy is en hoe mooi alles by Hom is. |