Psalms 96:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verkondig sy heerlikheid onder die heidene, sy wonders onder al die volke.
Afrikaans (NLV) 2011 Vertel die nasies van sy heerlikheid, aan al die volke van sy wonderdade.
Afrikaans 1933/1953 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.
Afrikaans 1983 Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak onder die nasies sy majesteit bekend, onder al die volke sy wonderdade.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir die volke vertel, vir al die volke, julle moet vertel dat die Here Koning is en dat Hy wonderwerke doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie stilbly nie. Vertel vir al die volke op aarde hoe sterk die Here is en wat Hy alles kan doen.