Psalms 96:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam; maak sy verlossing van dag tot dag bekend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sing vir die Here, loof sy Naam! Verkondig sy verlossing dag na dag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag. |
| Afrikaans 1983 | Sing tot eer van die Here, prys sy Naam, verkondig elke dag sy reddingsdade! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sing vir die Here, prys sy Naam, verkondig sy verlossing van dag tot dag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die Here sing, julle moet sy Naam prys, julle moet elke dag die goeie nuus bring dat die Here mense red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat ons oor ons groot en wonderlike Here sing! Laat ons nooit ophou om te vertel hoe Hy ons uit ons nood gered het nie. |