Psalms 96:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | voor die aangesig van die HERE: want Hy kom, want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld oordeel met geregtigheid en die volke met sy waarheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | voor die Here. Want die Here kom! Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die wêreld oordeel met regverdigheid, en die nasies met sy betroubaarheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | voor die aangesig van die HERE; want Hy kom, want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke in sy trou. |
| Afrikaans 1983 | voor die Here, want Hy kom, Hy kom om oor die aarde te heers. Hy sal oor die wêreld heers met regverdigheid, oor die volke met billikheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | voor die Here. Want Hy kom, ja, Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld oordeel in •geregtigheid, en volke ooreenkomstig sy trou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | vir die Here, want Hy kom. Ja, Hy kom om oor die aarde te regeer. Hy sal reg doen wanneer Hy oor die wêreld regeer, Hy sal altyd regverdig wees wanneer Hy oor die volke regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie uitbundige jubeling is bedoel vir die Here, want Hy kom na ons toe. Ja, Hy kom om te sê wie sy mense is en wie nie. Soos ’n regverdige regter sal Hy sy besluit neem; oor elke mens sal Hy met billikheid sy uitspraak maak. |