Psalms 96:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die veld bly wees en alles wat daarin is; dan sal al die bome van die bos juig
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die velde jubel en alles daarop! Laat die bome van die bos juig
Afrikaans 1933/1953 Laat die veld juig en al wat daarin is; dan sal al die bome van die bos jubel
Afrikaans 1983 die veld en alles daarop moet jubel, al die bome in die bos moet hulle verheug
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die veld en alles daarop jubel; dan sal alle bome in die bos van vreugde uitroep
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die veld en alles in die veld moet juig en skree. Dan sal al die bome in die bos sing
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Oor die velde moet die jubeling weergalm en in die bome van die woud weerklink.