Psalms 96:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die hemele juig en die aarde juig; laat die see brul en die volheid daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die hemele verheug wees, laat die aarde bly wees. Laat die see druis en ook alles daarin.
Afrikaans 1933/1953 Laat die hemele bly wees en die aarde juig; laat die see en sy volheid bruis.
Afrikaans 1983 Die hemele moet bly wees en die aarde moet juig, die see en alles daarin moet druis,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die hemel bly wees, en die aarde juig; laat die see en alles daarin dit uitbasuin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hemel moet bly wees, die aarde moet juig, die see en alles in die see moet raas en dreun.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hemel en elkeen wat daar is, moet van opgewondenheid oorloop. Die aarde en elkeen wat daar is, moet hulle blydskap uitskree. Ook die see met alles daarin mag nie stilbly nie.