Psalms 96:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sing vir die Here ’n nuwe lied! Sing vir die Here, almal op aarde! |
| Afrikaans 1933/1953 | Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde! |
| Afrikaans 1983 | Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot eer van die Here, almal op aarde! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sing vir die Here 'n nuwe lied, sing vir die Here, o ganse aarde! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die Here 'n nuwe lied sing, al die mense op die aarde, julle moet vir die Here sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom ons sing vir die Here ’n nuwe lied wat spesiaal net vir Hom geskryf is. Laat almal op hierdie wêreld kom saamsing. |