Psalms 95:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verhard julle hart nie soos in die terging en soos op die dag van versoeking in die woestyn nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie julle harte verhard soos destyds by Meriba, soos by Massa in die woestyn nie.
Afrikaans 1933/1953 Verhard julle hart nie soos by M,riba, soos op die dag van Massa in die woestyn nie;
Afrikaans 1983 “Moenie hardkoppig wees soos destyds by Meriba, soos die dag by Massa in die woestyn nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Moenie julle harte verhard soos by Meriba, soos die dag by Massa in die woestyn,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê: “Julle moenie hardkoppig wees soos by Meriba nie, daardie dag by Massa in die woestyn
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ag, luister tog vandag wat Hy vir julle wil sê: “Moenie soos die ou Israeliete in die woestyn maak wat destyds nie na My wou luister nie. Hulle het die goeie dinge gesien wat Ek vir hulle gedoen het, maar hulle nogtans nie daaraan gesteur nie.