Psalms 95:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die see is syne, en Hy het dit gemaak, en sy hande het die droë land gevorm. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die see is Syne; Hy het dit gemaak. Sy hande het die droë grond gevorm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het. |
| Afrikaans 1983 | Die see is Syne, Hy het dit gemaak; sy hande het die land gevorm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan wie die see behoort. Ja, Hy het dit gemaak, en die droë grond met sy hande gevorm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die see is Syne, Hy het dit gemaak, en die land het Hy met sy eie hand gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die see het Hy gemaak en soos ’n kunstenaar het Hy die aarde met sy hande gevorm. |