Psalms 95:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In sy hand is die dieptes van die aarde; ook die sterkte van die heuwels is syne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dieptes van die aarde is in sy hand, selfs die toppe van die berge is Syne. |
| Afrikaans 1933/1953 | In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne. |
| Afrikaans 1983 | Die dieptes van die aarde behoort aan Hom, die kruine van die berge is Syne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | in wie se hand die dieptes van die aarde is, en aan wie die kruine van die berge behoort, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy regeer oor die diep plekke onder die aarde, en die hoogste plekke op die berge is Syne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan staan jy op die hoogste berg of in die diepste plek op aarde, dit is die Here s’n. |