Psalms 95:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE is 'n groot God en 'n groot Koning bo al die gode. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want die Here is ’n groot God, die groot Koning bo alle gode. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode. |
| Afrikaans 1983 | want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die Here is 'n groot God, 'n groot Koning bo al die gode, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here is 'n groot God, Hy is die Groot Koning oor al die gode. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want die Here is God; Hy is die sterkste van die sterkstes. Soos ’n onoorwinbare Heerser staan Hy in die pad van enigiemand wat sy plek wil vat. |