Psalms 95:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan wie Ek in my toorn gesweer het dat hulle nie in my rus sou ingaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In my toorn het Ek ’n eed afgelê: “Hulle sal my rusplek nie binnegaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat Ek in my toorn gesweer het: Waarlik, hulle sal in my rus nie ingaan nie! |
| Afrikaans 1983 | Daarom het Ek in my toorn 'n eed afgelê dat hulle nooit sou uitkom by die rusplek wat Ek hulle wou gee nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle oor wie Ek in my toorn gesweer het: “Hulle sal my rusplek nie binnegaan nie!” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was kwaad en Ek het gesê: So seker soos Ek lewe, hulle sal nie kom in die land waar Ek hulle rustig wou laat woon nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe my geduld op was, het Ek vas besluit: ‘Nooit, ja nooit, sal hulle in rus en vrede saam met My kan wees nie.’” |