Psalms 95:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Veertig jaar lank was ek bedroef oor hierdie geslag en gesê: Dit is 'n volk wat in hulle hart dwaal, en hulle ken my weë nie.
Afrikaans (NLV) 2011 40 jaar lank het Ek ’n afkeer gehad aan hierdie geslag, en Ek het gesê: “Dis ’n volk wat ontrou bly. Hulle ken nie my paaie nie.”
Afrikaans 1933/1953 Veertig jaar het Ek 'n afkeer gehad van hierdie geslag en gesê: Hulle is 'n volk met 'n dwalende hart, en hulle ken my weë nie;
Afrikaans 1983 Veertig jaar lank het Ek 'n weersin in daardie geslag gehad, Ek het gesê: ‘Hulle is 'n moedswillige volk, hulle wil my paaie nie ken nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Veertig jaar lank het Ek 'n weersin gehad in daardie groep mense, en Ek het gesê, ‘'n Volk met harte wat dwaal, is hulle, en hulle ken nie my paaie nie –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Veertig jaar lank het Ek niks van daardie geslag gehou nie. Ek het gesê: Hulle is mense wat nie weet wat hulle doen nie, hulle wil nie lewe soos Ek wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie klomp mense wat so gemaak het, het My 40 jaar lank geïrriteer. Daarom het Ek gesê: ‘Soos stout kinders wou hulle eenvoudig nie luister nie. Hulle het geweier om te doen wat My gelukkig maak.’