Psalms 94:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal hy wat die oor geplant het, nie hoor nie? Hy wat die oog gevorm het, sal hy nie sien nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Is Hy wat die ore gemaak het, doof? Is Hy wat die oë gevorm het, blind?
Afrikaans 1933/1953 Sou Hy wat die oor plant, nie hoor nie, of Hy wat die oog formeer, nie sien nie?
Afrikaans 1983 Sou Hy wat vir ons ore gemaak het, self nie kan hoor nie? Sou Hy wat vir ons oë gemaak het, nie kan sien nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat die oor inplant, sal Hy nie kan hoor nie, of Hy wat die oog vorm, sal Hy nie kan sien nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir ons ore gegee. Dink julle dat Hy nie self ook kan hoor nie? Hy het vir ons oë gegee. Dink julle dat Hy nie self ook kan sien nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here maak ore sodat mense daarmee kan hoor. Sal Hy dan self doof wees? Hy maak oë sodat mense kan sien. Sal Hy dan self blind wees?