Psalms 94:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verstaan, julle brute mense onder die volk, en julle dwase, wanneer sal julle wys wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Dink weer, julle onnoseles! Wanneer word julle wys, dwase?
Afrikaans 1933/1953 Let op, o onverstandiges onder die volk, en julle dwase, wanneer sal julle verstandig word?
Afrikaans 1983 Gebruik tog julle verstand, julle wat so dom optree onder die volk. Julle dwase, wanneer wil julle dan verstandig word?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sien dit tog in, julle onverstandiges onder die volk! En dwase, wanneer word julle wys?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dom mense van my volk, julle is dwase, julle moet verstaan. Wanneer sal julle verstandig word?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gebruik ’n slag julle kop. Party van julle het maar min insig. Julle is heeltemal sonder verstand. Wanneer gaan julle raaksien wat die Here wil hê?