Psalms 94:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle sê: Die HERE sal dit nie sien nie, en die God van Jakob sal dit nie aanskou nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sê: “Die Here sien dit nie; die God van Jakob bemerk dit nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: Die HERE sien dit nie, en die God van Jakob merk dit nie. |
| Afrikaans 1983 | en dink die Here sien dit nie, die God van Jakob merk dit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sê hulle nog: “Die Here sien dit nie, die God van Jakob merk dit nie op nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en dan sê hulle: “Die Here sien dit nie, die God van Jakob weet nie dat dit gebeur nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sê: Die Here sal dit tog nie raaksien nie. Die God van daardie klomp gelowiges sal dit nie eens agterkom nie. |