Psalms 94:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en maak die wees dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weduwees en vreemdelinge bring hulle om die lewe, en weeskinders maak hulle dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle maak die weduwee en die vreemdeling dood en vermoor die wese |
| Afrikaans 1983 | hulle vermoor weduwees en vreemdelinge, hulle maak weeskinders dood |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle maak weduwees en •vreemdelinge dood, hulle vermoor vaderlose kinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle vermoor weduwees en vreemdelinge, hulle maak weeskinders dood, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vermoor arme weduwees en wese en vlugtelinge sonder om twee keer te dink. |