Psalms 94:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle verbrysel U volk, HERE, en verdrukUu erfdeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle vertrap u volk, Here, en verdruk dié wat aan U behoort. |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, hulle verbrysel u volk, en hulle verdruk u erfdeel. |
| Afrikaans 1983 | Hulle vertrap u volk, Here, hulle verdruk die volk wat aan U behoort; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle verpletter u volk, Here, hulle verdruk u erfdeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, hulle laat u volk swaarkry, hulle verdruk die mense wat aan U behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, daardie slegte mense verneder u kinders. Hulle skend die regte van u kinders. Hulle gee niks om vir mense wat swaarkry nie. |