Psalms 94:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank sal hulle harde dinge spreek en praat? en al die werkers van ongeregtigheid roem? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle borrel oor met astrante woorde; al die boosdoeners spog daarmee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle smaal, hulle praat onbeskaamd -- al die werkers van ongeregtigheid verhef hulle. |
| Afrikaans 1983 | Hulle kook oor van vermetelheid; almal wat onreg doen, spog daarmee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle laat woorde onbeskaamd uitborrel; almal wat onreg pleeg, prys hulleself aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoe lank sal al die mense wat slegte dinge doen, aanhou spog? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle verkleineer ander en praat lelike dinge. |