Psalms 94:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die HERE is my beskutting; en my God is die rots van my toevlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Here is my toevlug; my God is ’n rots waar ek kan skuil. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE is 'n rotsvesting vir my, en my God die rots van my toevlug. |
| Afrikaans 1983 | Maar vir my is die Here 'n veilige vesting, my God is die rots waar ek kan skuil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Here het vir my 'n toevlugsoord geword, my God het my rotsskuiling geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here het my beskerm. My God is die Rots by wie ek veilig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Here pas my goed op. Hy is my God. Hy beskerm my en help my. |