Psalms 94:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle vergader teen die siel van die regverdiges en veroordeel die onskuldige bloed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle span saam teen regverdiges, veroordeel onskuldiges tot die dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle bestorm die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed. |
| Afrikaans 1983 | Hulle span saam teen die regverdige, hulle veroordeel onskuldige mense tot die dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle span saam teen die lewe van regverdiges, hulle verklaar onskuldige bloed skuldig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle maak saam planne teen mense wat reg doen, hulle sê onskuldige mense is skuldig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie spul skelms is lelik met mense wat U dien. Hulle beskuldig onskuldige mense links en regs. Hulle laat hulle doodmaak. |