Psalms 94:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verhef u, o regter van die aarde, gee 'n beloning aan die hoogmoediges.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom, Regter van die aarde! Vergeld die hoogmoediges volgens wat hulle verdien.
Afrikaans 1933/1953 Verhef U, o regter van die aarde, vergeld die trotsaards hulle dade!
Afrikaans 1983 Kom, Regter van die aarde, reken af met die mense wat hulle teen U verhef.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verhef U, regter van die aarde, gee hoogmoediges hulle verdiende loon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Regter van die mense op die aarde, U moet begin, U moet die hoogmoedige mense straf oor wat hulle gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, laat almal tog sien U doen altyd die regte dinge. U is die aarde se Regter. Reken af met mense wat dink hulle is belangriker as U. Daar is mense wat glad nie hulle plek ken nie. Hulle dink hulle is belangriker as ander mense. Sorg dat hulle planne misluk.