Psalms 94:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Ek sê: My voet gly; U goedertierenheid, o HERE, het my opgehou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe ek sê: “My voet gly!” het u trou my ondersteun, Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek dink: My voet wankel -- dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE! |
| Afrikaans 1983 | Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun u troue liefde my, Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedink my voete gly, maar U het gedoen wat U belowe het, U het my regop gehou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer my probleme my onderkry, het U my elke keer gehelp, Here. U sorg vir u kinders met u liefde! |