Psalms 94:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As die HERE my nie help nie, het my siel amper in stilte gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die Here my nie gehelp het nie, was die stilte van die graf my lot. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die HERE vir my nie 'n hulp was nie, dan het my siel gou in die stilte gewoon. |
| Afrikaans 1983 | As die Here my nie gehelp het nie, was die stilte van die graf seker al my tuiste! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die Here nie my hulp was nie, sou ek spoedig in die stilte gewoon het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die Here nie vir my gehelp het nie, dan was ek lank gelede dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die Here my nie gehelp het nie, was dit klaarpraat met my. Dan was ek al dood! |