Psalms 94:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die reg sal tot geregtigheid terugkeer, en al die opregtes van hart sal dit volg.
Afrikaans (NLV) 2011 Regspraak sal kom vir die regverdiges en al die opregtes sal dit soek.
Afrikaans 1933/1953 want die regspraak sal terugkeer tot geregtigheid, en al die opregtes van hart sal dit volg.
Afrikaans 1983 Die regspraak sal weer regverdig wees, alle opregtes sal hulle daaraan kan hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die regspraak sal weer regverdig wees en almal met opregte harte sal dit steun.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat moet oordeel, sal weer reg oordeel, en al die eerlike mense sal sê dit is goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sorg dat daar ’n tyd kom dat mense weer reg sal optree. Almal wat eerlik is, sal baie bly wees daaroor. Hulle sal dan die regte dinge doen.