Psalms 94:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die man wat U tugtig, o HERE, en hom uit u wet leer; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geseënd is hulle vir wie U vermaan, Here, vir wie U uit u gebooie onderrig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Welgeluksalig is die man, o HERE, wat U onderrig en wat U leer uit u wet, |
| Afrikaans 1983 | Dit gaan goed met die mens wat deur U opgevoed word, Here, vir wie U onderrig in u woord |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is die mens vir wie U teregwys, Here, vir wie U leer uit u wet, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit gaan goed met iemand wanneer die Here vir hom leer wat hy moet doen, wanneer U vir hom leer wat U wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, mense wat leer wat u wil is en dit doen, is baie gelukkig. |