Psalms 94:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE ken die gedagtes van die mens, dat dit nietigheid is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here ken mense se gedagtes, Hy weet dat dit niks werd is nie.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE ken die gedagtes van die mense -- dat hulle nietigheid is.
Afrikaans 1983 Die Here ken die gedagtes van die mens, Hy weet dit beteken niks.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here ken mense se gedagtes, dat dit nietigheid is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here weet wat 'n mens dink, Hy weet dit beteken niks.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here weet baie goed wat mense dink. Hulle gedagtes beteken niks nie.