Psalms 93:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U getuienisse is baie vas: heiligheid is U huis, o HERE, tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 U bepalings is onveranderlik. Heiligheid versier u woning, Here, tot in lengte van dae.
Afrikaans 1933/1953 U getuienisse is baie betroubaar. Heiligheid pas by u huis, HERE, tot in lengte van dae!
Afrikaans 1983 U verordeninge staan baie vas. Heiligheid versier u huis, Here, tot in lengte van dae.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U bepalings is baie betroubaar; vir u huis is heiligheid gepas, Here, tot in lengte van dae.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, u wette sal nooit verander nie, u tempel moet altyd 'n gewyde plek wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand kan verander wat die Here wil hê nie. Dit staan vas. Die grootheid en andersheid van die Here oorweldig jou. Jy sien dit in sy woonplek. Dit is nou so, o Here, en dit sal altyd so wees.