Psalms 93:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE in die hoogte is sterker as die gedruis van baie waters, ja, as die geweldige golwe van die see. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar bo die gedreun van baie waters, bo die geraas van die golwe van die see, bo alles is die mag van die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Meer as die gebruis van groot, geweldige waters, van die golwe van die see, is die HERE geweldig in die hoogte! |
| Afrikaans 1983 | maar hoog bo die geraas van baie waters, hoog bo die golwe van die see, troon die Here in sy koninklike mag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Magtiger as die gedreun van baie waters, as die branders van die see, is die Here, magtig in die hoogte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat uit die hemel regeer, is sterker as die baie water, Hy is sterker as die branders van die see. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is groter as die grootste golwe en magtigste gedruis. Sy krag oortref alles, net mooi alles! |