Psalms 93:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die strome het verhef, o HERE, die strome het hul stem verhef; die vloede verhef hulle golwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die riviere het hulle verhef, Here. Die riviere het hulle stem verhef. Die riviere verhef hulle met gedruis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die riviere, o HERE, het verhef, die riviere het hulle gebruis verhef; die riviere verhef hulle geraas! |
| Afrikaans 1983 | Riviere het gedruis, Here, riviere het gedruis, riviere het gedreun, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Seestrome het hulle verhef, Here, seestrome het hulle stem verhef, seestrome verhef hulle golfslag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, die watervloed het geraas, die watervloed het hard geraas, die branders van die watervloed het geraas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk na die see; dit druis en die golwe slaan, o Heer, maar wat is dit in vergelyking met U? |