Psalms 93:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U troon is gevestig van ouds af, U is van ewigheid af.
Afrikaans (NLV) 2011 U troon is gevestig van altyd af. U bestaan van ewigheid af.
Afrikaans 1933/1953 Vas staan u troon van ouds af; van ewigheid af is U.
Afrikaans 1983 en vas staan u troon van ouds af: U is van altyd af daar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U troon staan vas van vroeg af; U is van ewigheid af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, u troon staan vas van die begin af, U was van altyd af daar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die Here wat oor alles heers, staan nog vaster, want Hy is van altyd af daar.