Psalms 92:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar U, HERE, is die Allerhoogste tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goddeloses floreer soos onkruid, en boosdoeners woeker met sukses; tog sal hulle vir goed vernietig word.
Afrikaans 1933/1953 as die goddelose mense groei soos die plante en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg.
Afrikaans 1983 Al is die goddelose voorspoedig, al floreer almal wat onreg doen, hulle sal vir goed uitgewis word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer goddeloses soos onkruid opskiet en almal wat onreg pleeg, gedy – is dit net om vir ewig uitgedelg te word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dat mense wat verkeerd doen, soos plante groei nie, hulle verstaan nie dat dit goed gaan met al die mense wat slegte dinge doen, maar dat hulle vir altyd sal sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook al gaan dit baie goed met mense wat U nie dien nie, en al het mense wat lelike dinge doen sakke vol geld, hulle gaan die een of ander tyd onder.